ClashFarmer Discussion Forum

Full Version: Beste manier om CLASH OF CLANS te speel!
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Clash farmer is die beste manier om te clash as jy nie tyd het om voor jou foon te sit nie.Ek het al persoonlik 20mil in 18h gemaak net met barch  Big Grin As jy enige help kort met clash farmer of clash of clans PM my of post op die tread    Smile Smile
(01-21-2017, 08:05 PM)Br0s21 Wrote: [ -> ]Clash farmer is die beste manier om te clash as jy nie tyd het om voor jou foon te sit nie.Ek het al persoonlik 20mil in 18h gemaak net met barch  Big Grin As jy enige help kort met clash farmer of clash of clans PM my of post op die tread    Smile Smile

Waar kry mens die pro licence key wat jy moet intik?